Wir verwenden Cookies, um Ihnen die bestmögliche Nutzererfahrung auf unserer Website zu bieten und erlauben das Setzen von Drittanbieter-Cookies. Durch die Nutzung unserer Website stimmen Sie zu, dass Cookies auf Ihrem Gerät gespeichert werden. Weitere Informationen zu den verwendeten Cookies und zu ihrer Deaktivierung finden Sie hier.
Cover Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika

Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika

Erschienen 2017 bei Penguin Random House South Africa
Sprache: Afrikaans
432 Seiten
ISBN 978-1-77584-567-6

Hauptbeschreibung

Die grootste en omvattendste fotogids van Suider-Afrika se voels in een boekdeel, die boek verleen 'n nuwe dimensie aan die uitkenning van voels in die streek. Dit beskryf en illustreer al 958 voelspesies plus 17 spesies van Antarktika en die eilande van die Suidelike Yssee. Meer as 2 500 kleurfoto's wys verekleedverskille en kleurmorfe. Die teks fokus op uitkenning, roepe, habitat, status, broeibesonderhede en kos. Verspreidingskaarte wys stand- en trekvoelstatus en voeldigtheid, en kalenderbalke wys wanneer spesies broei. 'n Onontbeerlike metgesel in die veld.

Kurztext / Annotation

Drucken

Kundenbewertungen

19,55 €
(inkl. MwSt.)
EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Österreich möglich!
Maximale Downloadanzahl: 3